Friday, March 29, 2013

2013 Valentyn proe

Die Wolfvaardt's stel nuwe standaarde vir die jaarlikse Valentyns proe met besonderse wyne en kos en baie voorbereiding. Die dag word beklemtoon deur 'n pienk skare wat die dag geniet. Die drankies en geregte was as volg:
1. Love Potion Cream Liquer
2. Champagne jelly
3. Vrugte stokkies met Graham Beck Bliss Demi-Sec (meerderheid se keuse) en Krone Vintage Rose Cuvee Brut
4. Gerookte Salm Trout Roulade met Silver Thorn Brut Rose en Black Oyster Catcher Rose (meerderheid se keuse) 
5. Beef Carpaccio en Balsamic reduction met Altydgedacht Pinotage 2011 (meerderheid se keuse) en Cederberg Shiraz 2009
6. Gerookte eend en Avokado, Kersies met Glen Carlou Chardonnay 2011 en De Grendel Pinot Noir 2008 (meerderheid se keuse) 
7. Triple Koek (Drie lae van Velvet, Sjokolade en Kaas) met Tygerberg Chatlaine 2012 en Bosman Dolce Primitivo Late Harvest 2010 (meerderheid se keuse) 

Afskop funksie