Wednesday, July 3, 2013

Kerrie Wyn-passing

Die bestuur bied 'n unieke kos en wynproe aan. Ons pas ses verskillende wyne teen drie kerrie-geregte. Daarna kuier ons lekker en bespreek die beste wyne om saam met kerries aan te bied.

Die ses wyne wat ons geproe het is:
1. Krone Vintage Cuvee Brut 2009
2. Bloemendal Semillon 2010
3. Flagstone Voignier 2011
4. Simonsig Gewurtztraminer 2011
5. Niel Joubert Pinotage
6. Flagstone Dragon Tree 2009

Die drie geregte en die wyne wat volgens die groep beste gepas het, was as volg:

1. Bobotie met geel basmati-rys.
2. Hoenderkerrie en pasta
3. Beeskerrie en bruinrys

Flagstone Proe

Ons besoek die Flagstone kelder amper op die strand naby Somerset Wes. Die volgende wyne word geproe:

1. Poetry Sauvignon Blanc 2012
2. Noon Gun Dry White Bled 2012
3. Free Run Elgin Reserve Sauvignon Blanc 2011
4. Word of Mouth Viognier 2011
5. Treaty Tree Reserve Sauvignon Blanc/Semillon 2010
6. Longitude Dry Red Blend 2011
7. Dragon Tree Cabernet Sauvignon/Shiraz/Pinotage 2009
8. Dark Horse Shiraz 2009
9. Music Room Cabernet Sauvignon 2010