Saturday, August 10, 2013

Riebeeck Kasteel Wegnaweek

Ons geniet twee dae in Riebeek Kasteel. Daar word saamgeproe, saamgesels en saamge-eet. Die volgende plekke word besoek:

1. Wynproe by Lammershoek
2. Wynproe by Kloovenburg
3. Wynproe by Mullineux
4. Ligte middag-ete by Churchills
5. Aand-ete by Cafe Felix
6. Verblyf by Churchills

Aan die einde van die naweek vertrek ons na 'n lekker ontbyt met wonderlike herhinderinge en meer kennis van hierdie, dikwels onbekende wynstreek.

Internasionale blinde proe

Reinhard beid 'n baie interresante blinde proe aan. Ons word ge-toets om die kultivar, sowel as die land van oorsprong the identifiseer. Alhoewel ons nogal sukkel, voel ons dat ons nogal redelik goed gedoen het. Tydens die proe stel Lizette ons bekend aan geregte gemaak van verskillende soorte sampioene.

Die wyne wat geproe is, is die volgende:
1. 2010 Domaine Schlumberger. Pinot Gris (Alsace Frankryk)
2. 2011 Baglio del Christo di Campobello. Grillo (Sicily Italie)
3. 2012 Wairarapa vineyards. Sauvignon Blanc (Mt Hector New Zealand)
4. 2010 Bouchard Pere & Fils. Pinot Noir (Burgundy Frankryk)
5. 2008 Fattoria de Bagnolo. Sangiovese (Tuscany, Italie)
6. 2008 Marques de Riscal. Tempranillo (Duero, Spanje)
7. 2009 Yalumba. Shiraz-Viognier versnit (Barossa, Suid Australia)
8. 2011 Finca. Malbec (Mendoza, Argentinia)