Sunday, July 25, 2010

Italiaanse wyne belewenis

Hendrik en Hetta reel 'n voortreflike aand waar ons 'n wye versameling Italiaanse wyne geniet saam met Italiaanse kosse. Die wyne wat geproe word is:
1. Prosecco Raboso Sole Novi NV - Delikate vrugte (Pere?)
2. Lamberti Pinot Grigio 2009 - Wit perskes, baie lig
3. Lamberti Soave Santepietre 2008 - Neutigheid en pere met 'n tikkie bitter
4. Colli di Luni Vermentino 2008 - Pynappels en heuning
5. Ca'Bianca Borolo DOCG 2005 -Naeltjies en ryk vrugte
6. Casa Emma Chianto Classico DOCG 2007 - Aardsheid en belee kersies
7. Lamberti Amarone Tenuta "Pule" 1998 - Intense neus, vrugte en violette
8. Mpntresor Valpolicella Ripasso Classico 2007 - Geroosterde geure met bessies op die mond
9. Zaccagnini Montipulciano D'Abruzzo 2008 - Sampioene en baie vrugte

2 comments:

Gerrit de Lange said...

Soek na die naam van 'n bekende Italiaanse wyn. Al wat ek tans weet is dat die naam eindig met die letters ieto.
Help
G. de Lange

Mags said...

Dis Orvieto.