- David Nieuwoudt Ghost Corner 2008 - vrugtig met intense geure wat goed geintegreer is
- Diemersdal Eight Rows 2008 - Kompleks, gras geure met 'n vol mond smaak
- Alvi's Drift Cape Fusion 2005 - Glad, geintegreerd en vrugtig
- Backsberg Klein Babilonstoren 2004 - Meaty en Jammy, vol bessies
- Hartenberg Cabernet Sauvignon 2005 - Donker rooi, koffie en volmond vrugte
- Arabella Shiraz 2007 - Rooi vrugte, lig en elegant
- Nederberg Winemaster Reserve 2007 - Mocca, swaar met 'n gladde aanslag
- Landskroon Paul de Villiers 2006 - Voilets, karamel speserye
- Saronsberg Shiraz 2005 - Mocca, peper, vol met goeie struktuur
- Kloovenberg Shiraz 2005 - Skaam, maar elegant
Tuesday, October 28, 2008
Dubbelgoud
Willem en Gretel bied 'n uitstekende proe aan waar ons blootgestel word aan Veritas dubbelgoed wenners, sowel as Michelangelo DG wenners. DIe wyne wat geproe word, is:
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment