Thursday, February 3, 2011
Rust en Vrede
Jean Engelbrecht neem ons groep deur die kelders en 'n kort toer van die historiese geboue op die plaas. Daarna proe ons die uitstekende rooi wyne van die plaas, asook die beste van Gaurdian Peak. Die middag word volmaak afgerond met 'n ete met goeie, eenvoudige vlies en van die beste wyn wat Suid Afrika kan produseer.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment