Die besoek aan Eagles Nest was op soveel verskillende vlakke besonders. Buiten vir die uitstekende Voignier en Shiraz was die omgewing ook baie mooi.
Die aand se viergang-ete met wyn gepas by The Foodbarn was uit iets besonders. Die spyskaart wat deur Franck Dangereux opgestel is, het met smake en oorspronklikheid gepronk.
No comments:
Post a Comment