Sunday, October 2, 2011
Sunday, July 3, 2011
Bosman Family Vineyards
Een van die wynmakers van die Bosman Family Vineyards, kom besoek ons en stel ons bekend aan hulle wyne. Hierdie plaas in die omgewing van Wellington is die grootste produsent wingerd stiggies, maar maak ook uitstekende wyne.Ons word aan die volgende wyne voorgestel:
1. 2010 Rose - gemaak van dertig varieteite, baie kruie
2. 2009 Chenin Sur Lie - vars perske, goeie balans
3. 2010 Adama White - vrugteslaai (appels, leechi), baie kompleks
4. 2009 Optenhorst Chenin Blanc - Conjac neus, pragtige mondvul
5 2008 Adama Red - butterscotch, baie tanien en vrugte
6. 2007 Cabernet Sauvignon - Mentol en naeltjies met swartbessies - elegant
7. 2009 Pinotage - fynbos en blou kaas, goeie struktuur met Pinotage bitter nasmaak
8. 2007 Dolce Primitivo - hooi met romerige soetheid
Sunday, April 24, 2011
Sunday, March 27, 2011
Klein Roosboom
Klein Roosboom is a klein boutique wynmaker in Durbanville. Die eienaar se vrou, Karin de Villiers, is die wynmaker. Tydens ons besoek word ons op die beste wyne getrakteer en gesels daarna lekker saam rondom kaas en vars brood. Die wyne wat ons geproe het was:1. KR Sauvignon Blanc 2009 - Dominante vrugte. Goed gebalanseerde volmond smaak.
2. KR Sauvignon Blanc 2010 - Koejawel en subtropiese vrugte
3. Bandana Blanc 2010 - Meer delikate wyn met grassy en vrugte eienskappe
4. Phizantekraal Sauvignon Blanc 2010 - Vars appels. Aanvanklik bietjie skaam maar ontwikkel goed in die mond
5. Nomada Georgina 2008 - Drop en vanilja geure, gestoofde vrugte. Nice entry met goeie struktuur en sagte taniene
6. KR Merlot 2009 - Speserye, aards en maak mooi oop in die mond met sappige vrugte.
7. KR Cabernet Sauvignon 2009 - "Boiled sweets" met sagte strukture, tog baie diepte.
Tuesday, February 22, 2011
Valentynsproe
Verwelkoming: Villiera Brut en Krone Cuvee Brut 2006
Voorgereg (Gazpacho - tamatie, beet, ens.):Diemersdal Sauvignon Blanc 2010 en Dewetshof Limestone Hill Chardonnay 2010 (unoaked, but matured on lees)
Slaai (waartlemoen, feta, basil): Italian Pinot Grigio
Hoofgereg (Beef gazpacho met horseradish, rocket slaai en pecorini kaas): First Sighting (Strandveld) Pinot Noir 2007, Chianti Vendemmia 2009 en Nitida Speciosa 2006
Palate cleanser (aarbei & bessie sucker):
Nagereg (aarbei mousse): Dolce Vita Prosecco – ‘n droeë ligte borrel wyn (vino frizzante), Lambrusco Rosso – soeter perlé wyn wat van die Lambrusco druif gemaak word. Kom van Emilio in Noord Italië en Fairview Beryl Blanc 2007 – ‘n strooi wyn (straw wine).
Thursday, February 3, 2011
Rust en Vrede
Subscribe to:
Posts (Atom)